Uitreikaksies

Laerskool Jan van Riebeeck reik uit in ons gemeenskap en “GEE” “LIEFDE” “AANDAG” en “HULP” aan die DBV, Esda en Rus ‘n Bietjie.

Ouers word genader vir donasies en/of skenkings. Baie dankie dat u dit met ‘n ruim hart en liefde gee. Die gesegde “charity begins at home” is baie waar.

Laerskool Jan van Riebeeck reik uit in ons gemeenskap.

Sosiale Netwerke





Beleide


Kommunikeerder


Adverteerders