A.T.K.V. Taalolimpiade

In 2014 gaan ons skool vir die eerste keer by die kompetisie verteenwoordig word deur die sterkste taalkundige leerders in ons skool. Elke kind is uniek en deur al die aktiwiteite wat ons skool leerders op kultuurvlak bied, wil ons juis daardie uniekheid prikkel om leerders te inspireer om alles te probeer en die beste te kan wees wat hy/sy kan.

Sosiale Netwerke





Beleide


Kommunikeerder


Adverteerders