Blokfluit Ensemble

‘n Blokfluit ensemble is ook in 2013 op die been gebring deur Me. Estella van Wyk. Alle graadgroepe kan daaraan deelneem. Oudisies word eers gedoen. Hulle wen ook in die jaar hul onderskeie afdelings in die blokfluit-afdelings.

Sosiale Netwerke





Beleide


Kommunikeerder


Adverteerders