Kultuur
Uithouvermoë is ‘n deug wat almal die een of ander tyd moet aanleer. So ook verantwoordelikheid. Daarom sê ‘n anonieme skrywer dat elke dag ‘n blad in die boek van die lewe is. Skryf dus daarop wat jy later sal wil wees. Wat die kultuurprestasies van die Laerskool Jan van Riebeeck aanbetref, kan ouers oor jare se puik prestasies en kreatiewe genialiteit koppel aan intense entoesiasme.
Erkenning vir leerders vir
spesifieke kultuuraktiwiteite. Wat kunswedstryddeelname
aanbetref word slegs twee kunswedstrydverenigings in
aanmerking geneem. Toekennings word uitgewerk volgens
onderstaande tabel.
Simbool
C
C+
B
B+
A
A+
A++
A+++
Itemwenner / Prestige Diplomas
Trofee wenner / Gou medalje wenner
%
60-64
65-69
70-74
75-79
80-84
85-89
90-94
95-100
Punt
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Alle
kunswedstryd items (enige twee verenigings) word bepaal
volgens die tabel.
Waarvoor ontvang ‘n leerder ‘n toekenning?
a. Redenaars / Public Speaking (Sal as twee aparte afdelings hanteer word)
Blou seël - Deelname /
PWV-deelname / Gauteng deelname
Silwer balkie - 20 punte en/of ATKV semi-finaal; PWV
2de, 3de plek
Goue balkie - 40 punte en/of ATKV finaal; PWV- wenner
Erekleure - ATKV 2de of 3de, Gautengwenner
Buitengewone Erekleure - ATKV Landswye wenner
b. Spraak & Drama
Blou seël - Deelname
Silwer balkie - 30 punte
Goue balkie - 60 punte
Erekleure - 150 of enige nasionale wenner (goud)
Buitengewone Erekleure - Internasionale deelname
c. Kuns, skryfkuns
Blou seël - deelname
Silwer balkie - 10 punte
Goue balkie - 30 punte
Erekleure - 150 punte - kuns, skryfkuns nasionale wenner
(goue medalje)
Buitengewone Erekleure - Internasionale deelname
d. Sang
Blou seël - deelname
Silwer balkie - 50 punte
Goue balkie - 90 punte
Erekleure - 150 of nasionale wenner(goue medalje)
Buitengewone Erekleure - Internasionale deelname
e. Instrumentaal
Blou seël - deelname
Silwer balkie - 30 punte
Goue balkie - 60 punte
Erekleure - 150 of nasionale wenner (goue medalje)
Buitengewone erekleure - Internasionale deelname
f. Danse
• Dansers moet aan kunswedstryde
deelneem om ‘n blou seël , ‘n silwer balkie of ‘n goue
balkie te verwerf.
• Bewyse van nasionale wenner of Internasionale deelname
moet voorsien word van ‘n sertifikaat van die kompetisie wat
geakrediteer is op die dag van deelname.
• Vir die toon van ‘n medalje/s word slegs ‘n deelname
toekenning gemaak, blou seël (tensy dit op ‘n Kunswedstryd
ontvang is, word dit op die kunswedstryd hanteer)
Blou seël - deelname
Silwer balkie - 30 punte
Goue balkie - 60 punte
Erekleure - Nasionale wenner(goue medalje) + sertifikaat
Buitengewone Erekleure - Internasionale deelname, goue
medalje + sertifikaat
SASCOC geaffilieerde dansskole se kompetisies word buitemuurs erken nie deel van kultuurbeleid (Sport)
g. Skoolkore / Sanggroepe
Blou seël - Deelname
Silwer balkie - A++ of A+++ 0f ATKV Applous goud
Goue balkie - Afdelingswenner of Trofeewenner of ATKV
Semi finaal
Erekleure - ATKV Finaal plek 1,2,3)
Skoolkore
SASCE deelname
- Cluster – Springs deelname – blou seël
- Distrikdeelname – blou seël
- Ekurhuleni deelname - 1ste, 2de, 3de plek – Silwer
balkie
- Provinsiale deelname - 1ste plek – Goue balkie
- Nasionale deelname – 2de, 3de plek – Erekleure
- Nasionale wenners – Buitengewone Erekleure
h. Kinderkore:
Erekleure met goue seël
Indien koor deelneem aan ‘n Internasionele kompetisie –
Buitengewone Erekleure
i. Revue:
- Goue
seël en Goue balkie
j. Spreekkoor
Blou seël - Deelname
Silwer balkie - A++ of A+++
Goue balkie - Afdelingswenner of Trofeewenner
k. Toneel
Blou seël - Deelname
Silwer balkie - Afdelingswenner
Goue balkie - Trofeewenner of distrikswenner ATKV
l. Kompetisies deur Departement van Onderwys (SACR – Kulturele aktiwiteite) “Art, Culture and recreations”
Blou seël - Deelname
Silwer balkie - Provinsiale deelname
Goue balkie - Provinsiale wenner
Erekleure - Nasionale wenner
m. ATKV Nasionale Leeskompetisie
Blou seël - Deelname
Goue balkie - 2de en 3de plek per leerder
Erekleure - 1ste plek per leerder
n. ATKV Afrikaanse Olimpiade (Spelling)
Blou seël - Deelname
Goue balkie - 2de en 3de plekke per leerder
Erekleure - 1ste plek per leerder
Slegs die volgende aktiwiteit/afdelings/genres word in ag geneem vir prestasies op kultuurgebied:
a. Redenaars
b. Alle afdelings/genres van spraak en drama
c. Kuns, skryfkuns
d. Sang
e. Instrumentaal
f. Danse
g. Koorsang/skool/ en of kinderkoor
h. Revue
i. Spreekkoor
j. Toneel
k. Departementele kompetisies
l. ATKV leeskompetisie / Olimpiade / Spelling
Provinsiale / Nasionale of Internasionale prestasies en toekennings is aangedui
Eksamen Kultuurverwant:
Klavier: Silwer balkie bo 85% -
Unisa, Trinity, Royal Schools; London School of Music
Sang: Silwer balkie bo 85% - Unisa, Trinity, Royal
Schools; London School of Music
Dans: Silwer balkie vir goue medalje en/of bo 85% vir
spesifieke eksamen