Kunswedstryde

Jaarliks word ‘n baie groot aantal genres en afdelings deur leerders van ons skool , ook die leerders by dramaskole betrokke is, oorheers. Onderskeie trofee’s, medaljes en prestige toekennings word deur ons toegewyde leerders verower. Die woord “onmoontlike” word op kulturele gebied met groot versigtigheid deur ons leerders hanteer.

Enige twee kunswedstrydverenigings word deur ons beleid geakkommodeer. As skool hou ons daarvan om die Springs Musical Festival te ondersteun, asook die Dell ‘Arte kunsvereniging in Brakpan. Die Jannies se talente op die gebied ken geen lemiete nie.















Sosiale Netwerke





Beleide


Kommunikeerder


Adverteerders