Revue

‘n Hele paar uitmuntende revues en musiekblyspele is vanaf die Laerskool Jan van Riebeeck se bestaan deur ons skool opgelewer met ongelooflike klank, kostuums (verhooguitleggings) dekor en rekwisiete. Die bekende “Tyd en Tempo” is in die jaar 2000 opgevoer met Corlea Botha, toe Gr.7-leerling, verbonde aan L/s Jan van Riebeeck, in die hoofrol.

Massa-buitelug- “shows” elk met unieke temas, word die afgelope paar jaar op ons skool se rugbyveld opgevoer. Dit is groot pret met baie min finansiële uitgawes. Die personeel van ons skool speel hier beslis die “hoofrol”, om leerders so kreatief moontlik met min geld tot hul beskikking, kleurvol en skattig met uitmuntende choreografiese werk te laat skitter op die speelvlak.

In 2015 word Rock my Amadeus deur on skool aangebied in die Springs Stadsteater. Me. Heidi Scherman is die regisseusse.











Sosiale Netwerke





Beleide


Kommunikeerder


Adverteerders