Toneel
Sluit aan as dramastudent by ons eie dramaskool en wees jaarliks deel van die A.T.K.V geinspireerde A.T.K.V laerskole toneelgroep. Dit word op hoƫ vlak deur Elize Steenkamp (Artkloppies) en haar span aangebied en opgevoer op kompetisievlak.
Vir
aansluiting by die Artkloppies Dramaskool
- Kontak Elize
Steenkamp: 082 457 6169 of stuur n epos (Stuur
epos)