Hoof Mnr. Nols Vosloo

Baie geluk aan Mnr.A.F. Vosloo wat as hoof van Laerskool Jan van Riebeeck in Springs aangestel is nadat hy 'n jaar in die pos waargeneem het.

Ons wense vir ons skoolhoof:

WYSHEID vir die hantering van moeilike situasies; ENERGIE en LEWENSLUS om 'n skool te bestuur wat nooit tot rus kom nie; LIEFDE vir 'n lewenstaak wat vol draaie is en waar inset nie direk eweredig is aan uitset nie.

Ons is so OPGEWONDE oor die nuwe hoofstuk in Laerskool Jan van Riebeeck se geskiedenis.

Baie baie geluk Mnr. Vosloo!!

Sosiale Netwerke





Beleide


Kommunikeerder


Adverteerders